Op die vingerpunte van die heelal

11/08/2017|

Hierdie poësie gaan oor verhoudings en patrone. Tussen mense, tussen mens en omgewing, tussen getalle en geloof. Dit is ’n bundel oor broosheid, struktuur en verval. Dit kyk na die kwesbare samehang van die geheel [...]