Nuus

/Nuus/

Woorde wat hul storie ken

05/07/2016|

Dit is min mense gegun om ’n voltydse literêre lewe te lei. Bernard Odendaal is een van die gelukkiges. Hy was ’n poësiedosent aan die Universiteit van die Vrystaat en is deesdae die skryfskooldirekteur aan [...]

Skynskadu Woordfees 2016

04/07/2016|

https://www.youtube.com/watch?v=zmtpOWdoCZI&feature=youtu.be  

Die eiland Malta se Meestermetafore

04/07/2016|

Elf briewe. Deur ’n Karooseun. Uit Malta. Daardie tingerige eilandjie met sy gróót geskiedenis – wat grootliks die kake van die tyd, natuur en mense ontglip het. Jahwe sou destyds tien gebooie vir Moses op [...]

Onderhoud met André Pretorius oor Italiaanse intermezzi

04/07/2016|

André Pretorius gesels met Naomi Meyer oor sy boek Italiaanse intermezzi wat onlangs by Naledi verskyn het. Hallo André, geluk met die boek Italiaanse intermezzi – Reissketse. Watse soort boek is dit hierdie? 'n Boek [...]

Dié bus is propvol juwele van prettige onthoustories

04/07/2016|

Koms van die biblioteekbus en ander stories deur Keina Swart. Die boek lyk te klein vir die volgepakte inligting daarin. Maar in 26 kort stukke beweeg Keina Swart oor indrukke, waarnemings, ervarings en vertellings met [...]