• Die Val is unieke, verrassende poësie met min vergelykbare tekste in die Afrikaanse lettere.
  • ‘n Kort bundel met dringende verse en titulêre temas van verval wat die leser by in intens persoonlike landskappe intrek.
  • Hierdie bundel sal aanklank vind by en ‘n indruk maak op akademici sowel as alledaagse lesers.