This page turner offers a collection of short stories, but the further you read the more you realise that there is a strong connection between the stories.

These are deep, perception changing stories that hit home.

This is a fantastic representation of the inner conflict people experience: suicide, anorexia, low self-esteem and how the characters learn to get through it.

Hierdie meesleurende boek bied ‘n versameling kortverhale, maar hoe verder daar gelees word, hoe meer word daar besef dat daar ‘n sterk verband is tussen die stories wat dan saamgevat word aan die einde.

Dit is diep, persepsieveranderende stories wat die hartsnare roer.

Die stories handel oor mense se diepste, innerlike konflik: depressie, anoreksie, selfmoord, lae selfbeeld en hoe die karakters hierdie konflik hanteer.