• Na meer as twee dekades as musikant en kulturele opstoker het Koos Kombuis die afgelope paar jaar ‘n nuwe nis vir homself begin uitkerf; dié van kinderboek-skrywer.
  • In 2016 verskyn ‘n storie vir jong kinders Monster-Goggas en in 2018 het hy dit opgevolg met ‘n jeugverhaal vir sestienjariges, Blasjan en die Blou Kitaar.
  • En nou, sy eerste self-geïllustreerde kinderboek vir alle ouderdomme van agt tot agt-en-tagtig: Eben die Ellendige Eenhoring!
  • Eben die Ellendige Eenhoring is ‘n prettige moderne variasie op die ou tema van die lelike eendjie. Dit verskyn ook gelyktydig in Engels as Hubert the Useless Unicorn.
  • After more than two decades as musician and cultural troublemaker, Joe Kitchen (also known as “Koos Kombuis”) seems to have discovered a new niche as author of books for young people.
  • In 2016, Monster goggas (Monster bugs), a story for young readers, is released and in 2018 a youth novel for teenagers, Blasjan en die blou kitaar (Blasjan and the blue guitar).