Geagte Jahwe

Sien Mandjie “Lagstukkies” was bygevoeg in jou maandjie.
Uitverkoping!

Geagte Jahwe

R219.00 R5.00

Kategorieë , ,
Skrywer

Willie Esterhuyse

Willie Esterhuyse is emeritus-professor, Universiteit Stellenbosch en het verskeie toekennings ontvang, waaronder ere-doktoraat (US) en RSA Orde van Luthuli (silwerklas). Boeke uit sy pen sluit in Afskeid van Apartheid (1979), Eindstryd. Geheime gesprekke en die einde van Apartheid (2012), Die Tronkgesprekke. Nelson Mandela en Kobie Coetsee se geheime voorpunt-diplomasie (2018), in samewerking met Gerhard van Niekerk. Hy woon in Stellenbosch.

Sien al Willie Esterhuyse se boeke

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Lewer die eerste resensie vir “Geagte Jahwe