Die glinster in my grys is ‘n praktiese gids wat algemene uitdagings geassosieer met veroudering op gemaklike manier aanspreek, byvoorbeeld:

Aanpassing by verandering

Negatiwiteit

Depressie

Eetgewoontes

Afname in energievlakke

Geheueverlies

Vrees vir val

Kinders en kleinkinders wat verskillende prioriteite en leefstyle handaaf

Hantering van gevoelens van waardeloosheid

 

Prente illustreer bewegings en tegnieke duidelik, wat dit eenvoudig en gebruikersvriendelik maak.

In die boek is ‘n Mind Moves plakkaat ingesluit wat Mind Moves oefeninge bymekaar groepeer wat bogenoemde uitdagings aanspreek.