Ontdek in Afrikaans: Google gou & Museum besoek

//Ontdek in Afrikaans: Google gou & Museum besoek

Ontdek in Afrikaans: Google gou & Museum besoek

Kategorie:
Skrywer

Reinette Lombard en Josè Palmer

Reinette Lombard en Josè Palmer is die skrywers van die topverkoper Tippie boeke waarvan alreeds 40 titels in die reeks verskyn het en was al telkemale op die Nielsen Top 100 lys. Albei het ’n onderwysagtergrond en baie jare se ondervinding in die klaskamer.  Beide is passievol oor kinderontwikkeling en glo dat kinders wat kan lees, kinders is wat kan leer.

Sien al Reinette Lombard en Josè Palmer se boeke

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Lewer die eerste resensie vir “Ontdek in Afrikaans: Google gou & Museum besoek”