Ja, Oom Kaspaas, Jakkals en Wolf en Adoons-hulle is terug! Na herhaalde versoeke om weer van T.O. HONIBALL se gewildste sketse met die stories uit te gee, is hierdie pragtige stel boekies nou weer deur NALEDI herdruk.