Maak jou lewe ‘n plesier is ‘n praktiese gids wat lesers help om geluk in elke dag te vind.
Baie mense is ongelukkig, depressief en angstig oor die lewe en hul toekoms. Dit is nie nodig om so te leef nie.
Almal kan ‘n gelukkige en gebalanseerde lewe ervaar. Hierdie boek is vol keuses wat jy moet maak om blymoedig en vreugdevol te lewe.