Die gewilde Tippie reeks vervolg … Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op ’n prettige manier deur middel van ’n oulike storie te leer en is veral gerig op tweede taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op ’n heerlike avontuur om woordeskat en konsepte in Afrikaans te ontdek.