As ’n Bo-baasspeurder sou besin oor sy lewenspad, moes hy tog ’n paar subtiele tekens herken het wat die rigting van sy lewenspad sou inslaan. Die keuse van Piet Byleveld was om sy lewensdans in die skadu van reeksmoordenaars te dans. Reeksmoordenaars voel nie geborge nie, hulle behoort aan niemand nie en hulle identifiseer nie met hulle gemeenskappe nie. Hulle bly die buitestaanders, die skimme in die skadu.

Reeksmoordenaars is nie monsters nie: hulle is mense met gefolterde siele. Die tragedie van reeksmoordenaars is tweeledig: reeksmoodenaars pleeg moord om hul eie lyding te verlig en deur moord te pleeg veroorsaak hulle weer lyding.

Reeksmoordenaars neem nie verantwoordelikheid vir hulle moorde nie, want hulle meen dis die polisie se verantwoorde­likheid om hulle te vang en sodoende te verhoed om verder moord te pleeg.

Volgens die meeste moderne wetenskaplike bevindings, is daar nie ’n vreeslike verskil tussen mens en dier nie.

“Waarheid” – kwalifiseer kennis/profesie

“Geregtigheid” kwalifiseer regering

“Heiligheid” kwalifiseer lewenstoewyding/afsondering van die sonde/kwaad

Alhoewel mense volgens verstand handel, handel diere op instink.

Vir die kranige leser sal hierdie boek jou vat op ’n speurhond reis, diere wat net soos die mens, gebruik maak van al 6 sintuie, naamlik sig, reuk, voel, smaak en balans op oorlewing.

Dr E’Vile is die hoof brein met ’n slinkse glimlag, span al sy krygers in om in sy doel te slaag, maar die vasberadenheid van die speurhond met vrae soos – wie, hoe, wat, waar en wanneer, wat nooit verloor nie los nooit as hy eers vasgebyt het nie.

Piet Byleveld