Die 25 hoofstukke bestaan uit die RSG gesprekke sedert Januarie 2012 en is dus vars en nuut. Lees en dink saam oor hoe jy jou geloof elke dag nuut kan uitleef.