Foto’s kan nie altyd ’n sielvashou moment weergee nie, maar ’n potlood kan dit beslis doen. Hierdie boek is geteken met die hoop om spesiale oomblikke met ’n pen vir inkleur te deel.

I draw free hand and since I could not draw from existing photos, I sketched from memory and tried my best to capture special moments experienced to colour in.