“Botes se Swart op wit herinner my aan ’n spieël. Party beelde is sielsroerend, ander ongemaklik. Toe tref dit my: Dié emosies het na die oppervlak gekom omdat ek deurgaans myself en die mense om my daarin herken het.”

– Izak de Vries