weer-lig

Uitverkoping!

weer-lig

R175.00 R20.00

Kategorie:
Skrywer

Fransi Nieuwoudt

Fransi Nieuwoudt is ’n bekende meta-moderne kunstenaar van Lichtenburg. Sy verwerf Golden Key International Society-lidmaatskap in 2002 en ’n honneurs-graad in Media Studies aan die Universiteit van die Vrystaat in 2004. Die omslagontwerp van die bundel sowel as die beelde binne in is gebaseer op haar eie kunswerke. Hierdie bundel voer aan dat woord en beeld interverweef is en bied aan die leser ’n unieke en kunssinnige leeservaring.

Sien al Fransi Nieuwoudt se boeke

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Lewer die eerste resensie vir “weer-lig