Hendrik J. Botha

Hendrik J. Botha is ‘n narkotiseur. Hy het sy M.A. graad in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Kaapstad onder leiding van Joan Hambidge in 2013 met lof behaal. Sy debuutbundel Atropos verskyn in 2015 en word gekortlys vir die Ingrid Jonker prys. Hy woon in Pretoria.


 

Please follow and like us: