Hennie J. de Villiers

Hennie J. de Villiers (B.D., M.A. Psig., D.Phil.) word beskou as topskrywer in Afrikaans oor Viktor Frankl se fokus op die betekenis van lewe. Hennie het sielkunde aan twee universiteite gedoseer, waarna hy voltyds as spirituele sielkundige gepraktiseer het. Ná sy aftrede is hy heeltyds skrywer. Uit sy pen het die volgende publikasies verskyn: Hoekom is ek hier? – Ontdek jou sielskragTo exist with meaning – Viktor Frankl’s guidelinesWat is my siel?You are a soul – with a meaning in life (e-boek); Breek weg – vir ’n sinvolle leweOntdek jou sielskrag – en leef betekenisvol.


 

Please follow and like us: