Koos Grobbelaar

Die skrywer is ‘n voormalige litigasie – prokureur. Hy beskik oor die grade BA(hons) BProc en afgesien van sy regskwalifikasies het hy ‘n MA graad in Arbeidsreg. Hy woon in Stilbaai in die Suidkaap en doen tans konsultasiewerk in Arbeidsreg en -wetgewing. Hy hanteer en dien ook as voorsitter in dissiplinêre verhore.


 

Please follow and like us: