Lauren Jacobs

Lauren Jacobs is ‘n bekroonde skrywer met ‘n passie om vroue se verhale te vertel. Sy het ‘n Meestersgraad in Bybelse berading, tree gereeld op by konferensies wêreldwyd en is ‘n leraar op die gebied van vroue en randfigure in die Bybelgeskiedenis. Sy is ook ‘n joernalis en skryf vir verskeie publikasies oor sosiale regverdgheid en vroueregte, geslagsgeweld, en misbruik en onderdrukking van vroue in veral ontewikkelende lande. Haar vorige boek, Judit, kryger uit die adelstand, het in 2016 verskyn. Sy woon in Kaapstad.


 

Please follow and like us: