Louise Viljoen

Louise Viljoen is ’n vryskutskrywer, resensent en taalversorger. Sy werk heeldag met stories, haar eie en ook dié van ander. Haar boekresensies verskyn gereeld op Maroela Media en kan gehoor word op Radio Kaapse Kansel. Daar het reeds twee boeke, twee draaiboeke en verskeie artikels en kortverhale uit haar pen verskyn. Sy woon in Jeffreysbaai.


 

Please follow and like us: