Olga Kirsch

In 1944 word Olga Kirsch die tweede vrou om ’n bundel gedigte in Afrikaans te publiseer. Wat onbekend gebly het tot die publikasie van haar biografie Olga Kirsch, ’n lewe in die poësie, was dat sy ook uitgebreid in Engels geskryf het, veral nadat haar laaste Afrikaanse werk in 1983 verskyn het. Nog meer as tevore is sy ‘stem vir elke seisoen’ – Daniel Hugo, 1994.


 

Please follow and like us: