Gepubliseer op Oktober 6, 2020Oktober 23, 2020 deur CorrieRené Bohnen René Bohnen is ’n gebore KwaZulu – Nataller wat tans haar tyd verdeel tussen Johannesburg en die Suid-Kaap. Op die vingerpunte van die heelal is haar derde digbundel. Please follow and like us: