“Ragel Petoors in die malhuis”- Wonderlike artikel in die Burger, Beeld en Volksblad

Ragel Petoors in die Malhuis

R180.00

Klik Hier om te koop   

Wonderlike artikel in vandag se Burger, Beeld en Volksblad oor:
“Ragel Petoors in die malhuis”- deur Wilnetta van Reenen.
Lees wat sê Koos Kombuis:
“Elke nou en dan kom daar ‘n boek oor ‘n mens se pad wat jou in jou diepste wese raak.
So ‘n boek het …verlede week op my lessenaar beland”.
Dit is regtig ‘n móét-lees. Wilnetta gee die leser ‘n kykie in die lewe en belewing van psigiatriese pasiënte en veral hul ervaring in psigiatriese inrigtings.
Die tyd om openlik te wees hieroor, het reeds lankal aangebreek.
Bravo Wilnetta dat jy die “guts” het…

Please follow and like us: