Tuis

Geen posgeld vir bestellings meer as R250.00

Teken in op Naledi se Nuus brief




Binnekort Audio-Boeke

WIE IS NALEDI?

Naledi is in 2005 gestig en het danksy sterk fokus gegroei tot ‘n uitgewershuis wat reeds verskeie treffers agter sy naam het. Ons grootste bate is ‘n toegewyde voltydse span tesame met ‘n span uitgesoekte medewerkers wat die proses van onafhanklike boekmaak ‘n avontuur maak!