BESTSELLER: A BICYCLE, A CHESS SET, AN AFRICAN RIVER – SHILOH NOONE

‘n Naledi-pronkstuk nr 1 by Exclusive Books, Somerset-Wes Mall.
Volgens die bestuurder van die betrokke boekwinkel, is dit die eerste keer wat ‘n Suid-Afrikaanse storieboek Wilbur Smith klop.
Rede om trots te wees
A Bicycle, A Chess Set, an African River deur Shiloh Noone
<naledi.online/shop/skrywer/shiloh-noone/a-bicycle-a-chess-set-an-af rican-river/?fbclid=IwAR3GalL3WKmNdLH-mS-ePGfAbA276XIZnASmflhclzdVHSP4E14Cxm dnSH4> naledi.online/…/a-bicycle-a-chess-set-an…/

Potgooi-Netradiosa-Boekvoorlesing uit Kleur my Lewe my Lied-deur Amos van der Merwe

Potgooi-NetradioSA-Voorklesing uit Kleur my Lewe my Lied-deur Amos van der Merwe-deur Fanie Cronje in sy program Boeke, Skrywers, Digters en Dinge aangebied deur Naledi en Fanie elke Dinsdag om 11:00 (CAT)

luister weer …

Klik hier om te koop:

eboek  R120.00 

 

Die boek is uit druk kontak Tertia by tertia@naledi.online vir ‘n kwotasie om die boek te laat druk alternatiewelik koop die eboek.

 


 

Potgooi-Boeke, Skrywers, Digters en Dinge – Voorklesing uit Brisant deur Hein Viljoen

Potgooi-NetradioSA- Voorklesing uit Brisant deur Hein Viljoen  deur Fanie Cronje in sy program Boeke, Skrywers, Digters en Dinge aangebied deur Naledi en Fanie elke Dinsdag om 11:00 (CAT)

luister weer …

Hierdie bundel is ‘n postmoderne spanningsverhaal in epiese digvorm in die voetspore van moderne tekste soos Awater en The Waste Land.

Dit vertel die verhaal van die verset van ‘n baie gewone man teen sy mislukkings en teen die magte wat sy lewe beheer – ‘n verset waarin hy hom gaandeweg laat verlei om ‘n bomplanter te word.

Die sentrale temas van liefde, verraad en vergelding word uitgespeel in ‘n ryk intertekstuele verwysingsveld.

****

This anthology is a postmodern suspense story in the form of an epic poem, much like modern texts like Awater and The Waste Land.

It tells the story of the resistance of an average man against his failures and the forces that control his life- a resistance in which he allows himself to be seduced into becoming a bomb planter.

The central themes of love, deceit and revenge are portrayed in a rich intertextual framework.

Hein Viljoen is die skrywer van twee vorige digbundels. Waterkristal verskyn in 1982 en Holtrom en groot kabaal in 2007, naas ’n aantal gedigte in Literator en op Versindaba. Hy is afgetrede professor in Afrikaans en Nederlands by die
Noordwes-Universiteit. Hy is medeskrywer van Alkant olifant (1988), ’n inleiding tot die literatuurwetenskap, en ook twee bundels opstelle, nl. Storyscapes (2004) en Beyond the threshold (2007). In 2013 het ’n derde bundel opstelle verskyn, nl. Crossing borders, dissolving boundaries (2013).

****

Hein Viljoen is the author of two previous anthologies. Waterkristal (Water crystal) in 1982 and Holtrom en die groot kabaal (Hollow drum and the big ruccus) in 2007.
He also publishes a number of poems on Literator and Versindaba. He is retired professor in Afrikaans and Dutch of the North West University. He is co-author of Alkant Olfiant (1988), an introduction to literature science and two collections of essays namely Storyscapes (2004) and Beyond the threshold (2007). In 2013 a third collection of essays is released, Crossing borders, dissolving boundaries (2013).

Klik hier om te koop:

Gedrukte boek: R220.00 

eBoek: R120.00 

Potgooi- Netradiosa- Onderhoud met Koos Kombuis- Sushi met Hitler

Potgooi- NetradioSA-Onderhoud met Koos Kombuis – oor sy boek Sushi met Hitler deur Fanie Cronje in sy program Boeke, Skrywers,Digters en Dinge aangebied deur Naledi en Fanie elke Dinsdag om 11:00 (CAT)

Klik hier om te koop:

eBook English R120.00

Printed Book English R200.00 

luister weer

Joe Kitchen describes Sushi with Hitler as a “burlesque fantasy”. It is a delightful satire, written in Douglas Adams’ style, that pokes fun at everything but the kitchen sink. The author describes the book as “completely irrelevant” and its beauty lies precisely in the escape it offers from everyday problems.

It questions the status quo on just about everything and none of society’s holy cows remain untouched. Be prepared to be treated to a myriad of intertextual jokes, involving everything from classical literature to pop music.

****

Joe Kitchen beskryf Sushi with Hitler as ’n “burleske fantasie”. Dit is ’n prettige satire, geskryf in Douglas Adams se styl, wat die spot dryf met alles en nog wat. Die outeur beskryf die boek as “heeltemal irrelevant” en die skoonheid daarvan lê juis in die ontsnapping wat dit bied van alledaagse probleme. Dit bevraagteken die status quo van feitlik alles en geen-een van die samelewing se heilige beeste bly onaangeraak nie. Lesers kan ’n magdom intertekstuele grappe verwag wat alles van klassieke literatuur tot popmusiek betrek.


 

Potgooi- Netradiosa-Boekvoorlesing uit Die Land Brand deur Susan Fourie

Potgooi-Netradiosa-Boekvoorlesing uit Die Land Brand deur Susan Fourie 2 Maart 2021 deur Fanie Cronje in sy program Boeke, Skrywers,Digters en Dinge aangebied deur Naledi en Fanie elke Dinsdag om 11:00 (CAT)

luister weer…

DIE LAND BRAND deur Susan Fourie

R220.00

ISBN: 978-1-928518-83-9

Covid-19 kry die wêreld in sy mag en groei tot ’n orkaan van ongekende omvang. Almal is saam in die storm, maar in verskillende bootjies. Sommige is eensaam en alleen in ’n bootjie; in ander bote is daar te veel mense vir die beperkte ruimte. Mense raak benoud. Benoude katte maak benoude spronge. Wanneer die lewe jou uit die bekende grond van ’n bepaalde bestaan ruk en sonder waarskuwing op ’n onbekende plek laat val, kan jy uithaak. Dan begin dinge komieklik raak. ’n Bevolking in huisarres – gevangenes sonder ’n misdaadrekord. Terwyl die misdadigers op vrye voet is – besig om die septer te swaai en die land te verwoes. Verskroeide aarde onder kwarantyn. Honger mense se kos word gesteel deur dié wie se spense oorvol is. Mense wat absurde wette oortree, kry ’n misdaadrekord. Vir party word dit pikker as pikswart; ander strek hulle hande uit om elke nuwe dag te omhels. Hierdie boek kyk na dit wat as buite-normaal, skokkend, tragies, ongemaklik of komies ervaar is in die ses maande vanaf vlak vyf tot vlak een van die pandemie.

Klik hier om te koop

Boeke, Skrywers,Digters en Dinge deur Naledi en Fanie 2021-03-02 Die Land Brand deur Susan Fourie

An extract from one of our best Anthologies – “Barefoot and Awestruck”.-Lindi Nolte

An extract from one of our best Anthologies – “Barefoot and Awestruck”.
Lindi Nolte is a born South African who lives with her family in Vancouver, but still misses her “Heimat”.
Home
Somewhere on the other side of the world
in a country with a flag
there’s a street with a name
and a house with a number
full of familiar things
the smell of my mother’s pap en word lingers in the kitchen
the grandfather clock on the wall ticks echoes down the hall, coo-coo’s at twelve
the pencil measurements marks
in the bathroom have me pegged at ninety three centimeters
the stairs that lead to the top floor creak
the closet full of toys is overflowing
the carpet is stained with guava juice
the garden grows wild roses and parsley
the treehouse is too high to jump down from
the pet turtle is lost somewhere amongst the ferns
the pond in the front yard holds too many tadpoles for me to catch
the biltong is drying in die garage
the dinner table is set for six
the driveway is littered with bicycles
the bed in my room holds my shape
the day they pack my house into a box
and ship it to a country I didn’t know existed
I lay myself face down on the living room floor
I press my ear against the chest of my house
she holds me
the way mothers do when they wish to
but know they can’t protect
their children from the truth……….
Lindi Nolte

“Ragel Petoors in die malhuis”- Wonderlike artikel in die Burger, Beeld en Volksblad

Ragel Petoors in die Malhuis

R180.00

Klik Hier om te koop   

Wonderlike artikel in vandag se Burger, Beeld en Volksblad oor:
“Ragel Petoors in die malhuis”- deur Wilnetta van Reenen.
Lees wat sê Koos Kombuis:
“Elke nou en dan kom daar ‘n boek oor ‘n mens se pad wat jou in jou diepste wese raak.
So ‘n boek het …verlede week op my lessenaar beland”.
Dit is regtig ‘n móét-lees. Wilnetta gee die leser ‘n kykie in die lewe en belewing van psigiatriese pasiënte en veral hul ervaring in psigiatriese inrigtings.
Die tyd om openlik te wees hieroor, het reeds lankal aangebreek.
Bravo Wilnetta dat jy die “guts” het…