Cara Blake

‘n Maatskaplike werker vir die afgelope twintig jaar, deel in hierdie boek haar persoonlike ervaring toe sy as jong meisie seksueel-emosioneel misbruik en verkrag is en ongelooflike kindertrauma moes ervaar. Na meer as twintig jaar waarin sy uiteindelik geluk, geborgenheid en aanvaarding in ‘n huwelik gevind het, was sy gereed om haar pad van genesing met ander te deel.