Christo Meyer

Chriso Meyer skryf sedert 2011 kortverhale en rubrieke waarvan sommige in die tydskrifte Kuier en Vrouekeur verskyn het. In 2015 het ‘n kortverhaalbundel getiteld Man in die Nag die lig gesien, wat ‘n versameling van 24 verhale is wat voorheen in Die Son verskyn het. Hy woon in Kaapstad.