Laantie le Roux

Laantie le Roux is ’n ywerige tuinier en talentvolle skilder. Sy skryf ook graag gedigte en illustreer kinderboeke. Laantie is skrywer sowel as illustreerder.