Rhona Scheepers

Rhona Scheepers is ’n onderwyseres en woon aan die Wes-Rand. Haar eerste boek, Pedale van Papier, was ’n wegholsukses en word nou verfilm.