Stephen le Roux

Stephen le Roux, of Toy, soos almal hom op skool genoem het, is ‘n geoloog wat dit sy passie maak om eksplorasie -en mynbouprojekte op die been te bring.  Hy het al in verskeie lande gewerk en het gaan nesskop in Bredasdorp, aan die suidpunt van Afrika vanwaar hy konsulteer.