Annemarie J Pieterse

Met titels soos Lied van die Woestynduif, Lokstem van die Moeras en Wraakstem van die Kwamanebo onder andere, is dit geen wonder dat Annemarie J Pieterse nog net so ‘n gewilde skrywer is as toe haar boeke meer as 20 jaar gelede begin verskyn het nie. NALEDI is met trots die uitgewer van DIE STORMSEE SWYG.

Showing the single result