Cas Vos

Cas Vos ontvang reeds die volgende pryse:
Die Andrew Murray-prys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Orde van die Goue Pen deur die Cordis Trust.
Hy is vanaf 2004 – 2006 die President van die Internasionale Homiletica Societas.
Hy het reeds 11 digbundels die lig laat sien.
Sy vertalings sluit in:
Homerus se Ilias en Odusseia uit Grieks
Dante se La Divina Commedia uit Italiaans
Dante se Il Paradiso uit Italiaans
Cas Vos received the following prices:
The Andrew Murray price from the “Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns”
“Die Orde van die Goue Pen” from the Cordis Trust
He was die chairperson of the International Homiletica Societas
He already published 11 anthologies

His translations include:
Homerus’s Ilias and Odusseia (Greek)
Dante’s La Divina Commedia (Italian)
Dante’s Il Paradiso (Italian)

Showing all 2 results