Dawie Strauss

Dawie Strauss is ’n boer en ‘n skrywer van die Oos-Vrystaat. Hy is ook ’n passievolle jagter en hy glo dat ‘n volhoubare vorm van jag ‘n positiewe bydrae tot bewaring lewer.

’n Leeftyd se bekruip is eintlik dagboekstories wat gelei het tot hierdie boek. Dit is die
resultaat van ‘n dagboek wat hy deur die jare van sy jagekspedisies gehou het.

Met hierdie bundel verhale vat die skrywer die leser saam op sy jagspore. Van ‘n dassie tot
‘n buffel en ‘n olifant. Van sy kindertyd tot oudwordtyd se jag. ‘n Hele leeftyd se jagstories

Vyf dekades van bos-stories en woud-stories, haak-en-steek-stories, bekruip-stories, benoudestories,
triomf-stories, kampvuur-stories, vriendskap-stories en sterre-stories.
****
Dawie Strauss is a farmer and writer from the Eastern Free State. He is also a passionate hunter, who believes that maintainable hunting can contribute to conservation in a positive way.

‘n Leeftyd se bekruip is actually a diary that turned out to be a storybook. It is the result of a diary he kept about his
hunting expeditions.

Dawie takes the reader with on his hunting traces. From a dassie to a buffalo, to an elephant. From childhood up until
his older years. A life of hunting stories.

Five decades of bush stories, stalking stories, anxious sotires, stories of triumph, bonfire stories, friendship stories
and star stories.

Showing the single result