Hein Viljoen

Hein Viljoen is die skrywer van twee vorige digbundels. Waterkristal verskyn in 1982 en Holtrom en groot kabaal in 2007, naas ’n aantal gedigte in Literator en op Versindaba. Hy is afgetrede professor in Afrikaans en Nederlands by die Noordwes-Universiteit. Hy is medeskrywer van Alkant olifant (1988), ’n inleiding
tot die literatuurwetenskap, en ook twee bundels opstelle, nl. Storyscapes (2004) en Beyond the threshold (2007). In 2013 het ’n derde bundel opstelle verskyn, nl. Crossing borders, dissolving boundaries (2013).
*****

Hein Viljoen is the author of two previous anthologies. Waterkristal (Water crystal) in 1982 and Holtrom en die groot kabaal (Hollow drum and the big ruccus) in 2007. He also publishes a number of poems on Literator and Versindaba. He is retired professor in Afrikaans and Dutch of the North West University. He is co-author of Alkant Olfiant (1988), an introduction to literature science and two collections of essays namely Storyscapes (2004) and Beyond the threshold (2007). In 2013 a third collection of essays is released, Crossing borders, dissolving boundaries (2013).

Showing all 2 results