Heinz Mödler

Heinz Mödler is ’n mediese spesialis en skrywer. Hierdie is sy vierde boek. Sy skrywes kan ook in die nasionale koerante gevolg word waar hy in sy gereelde rubrieke oor medisyne, wetenskap en vreemde verskynsels wat hom interesseer, skryf. Hy woon in Kaapstad.

****
Heinz Mödler is a medical specialist and writer. This is his fourth book. He can also be found in the national papers, writing regular columns on medicine, science and strange phenomenons he finds. He lives in Cape Town

Showing the single result