Heléne de Clercq

Heléne de Clercq is ’n passievolle Afrikaans-/kunsonderwyseres by ’n privaatskool te Malmesbury waar sy ook werksaam is as skoolbibliotekaresse. Sy sonder die verowering van berg Kilimanjaro se kruin in 2005 en haar eerste kunsuitstalling in 2011 uit as hoogtepunte in haar lewe. Haar stokperdjies is lees, skryf, skilder en fotografie. Van haar Sampie has awful manners and swears like a sailor. Will kortverhale het al in tydskrifte verskyn.
Heléne de Clercq is a passionate Afrikaans / art teacher at a private school in Malmesbury where she also works as a school librarian. She singles out the conquest of Mount Kilimanjaro’s summit in 2005 and her first art exhibition in 2011 as highlights in her life. Her hobbies are reading, writing, painting and photography. Some of her short stories have appeared in magazines.

Showing the single result