Justin Dreyer

Justin Dreyer is ’n jeugleraar aan die AGS Krugersdorp Sentraal- en Noordkampusgemeentes in Gauteng. Hy is ʼn aspirant nie-fiksie skrywer en spits hom toe op die teologie en aktuele sake. In sy vrye tyd geniet hy dit om te lees, skryf, skaalmodel-vliegtuie te vlieg en tyd saam met sy gesin deur te bring.
Justin Dreyer is the youth pastor at AFM Krugersdorp Central and Northern Campus assemblies in Gauteng. He is a prospective writer of non-fiction and focuses primarily on theology and current affairs. In his leisure time he enjoys reading, writing, flying scale model remote-controlled airplanes and spending time with his family.

Showing the single result