Lizanne Barnard

Lizanne Barnard is gebore in 1964. Sy is getroud met Wayne Raath en haar seun Adam Helberg voltooi haar gesin. Sy was vandat sy kan onthou bewus daarvan dat sy iets baie spesiaals het om te gee, maar dit is eers in die laaste paar jaar dat sy werklik haar vermoëns leer vertrou het en haar kuns volkome begin uitleef het. Sy het ‘n passie vir die kunste en respek vir enige iemand wat uit oënskynlik niks, iets kan skep. Sy het B.Mus Uitvoerende Kuns aan UP voltooi en beywer haar tans as komponis, sangeres, pianis en vervaardiger. Lizanne se motto is: Elke mens het sy spesiale plek onder die son. Eers wanneer ons besef dat die prentjie baie groter is as wat ons vermoed sal ons waarlik gelukkig wees.

****
Lizanne Barnard is born in 1964. She is married to Wayne Raath and her son, Adam Helberg completes her family. Since she can remember, she realized that she has something very special to give, but it is only during the last few years that she really started to trust her abilities and could start living her art. She has a passion for the arts and respects anybody who can create something out of nothing. She studied BMus Performing Arts at UP and she currently thrives as a composer, singer, pianist and producer. Lizanne’s motto: Every person has his special place under the sun. Only when we realize that the picture is much bigger than we thought, we will be really happy.

Showing the single result