Maryke de Beer

Maryke de Beer grew up in a loving home with supportive parents and two brothers. As a passionate educator, who not only taught internationally but also travelled the world for several years as an airhostess, she recognises the importance of creating safe boundaries for children. It is her passion and purpose in life to develop and bring out children’s full potential. She believes children benefit holistically when they know, understand and practise values. Maryke hopes that My Adventures with Beanie Bear will be the first of many books from her pen.

*************************************************************************************
Maryke de Beer het grootgeword in ‘n liefdevolle huis met ondersteunende ouers en twee broers. As ‘n passievolle opvoeder, wat nie net internasionaal klas gegee het nie maar ook jare lank as lugwaardin die wêreld deurreis het, onderskryf sy die belangrikheid daarvan om veilige grense vir kinders te skep. Dit is haar passie en doel in die lewe om kinders se volle potensiaal te ontwikkel en na vore te bring. Sy glo dat kinders holisties baat vind as hulle waardes ken, verstaan en beoefen. Maryke hoop dat My Adventures with Beanie Bear die eerste van vele boeke uit haar pen sal wees.

Showing the single result