Piet Mulder

Dr Piet Muller is ’n toekomskundigie, skrywer en godsdiens-filosoof, wat oor die afgelope drie dekades verskeie boeke oor spiritualiteit geskryf het. Hy was onder meer redakteur van die baanbrekende boek “Die Nuwe Hervorming” en van “Kom ons Bid.” Hy het ook verskeie boeke oor meditasie geskryf. Onlangs het |Die Evangelie volgens Jesus” verskyn.
Op Pad is die resultaat van dertigjaar se saamleef met die Evangelie volgens Thomas, waaroor hy ’n kommentaar geskryf het.

Showing the single result