Susanna Pienaar

Susanna Pienaar is ’n boorling van die platteland. Haar debuutskrywe as tiener is afgeskiet met die opmerking “uit watter boek het jy dit afgeskryf?” Haar lus was geblus.
In 2006 word haar musiekloopbaan kortgeknip deur algemene verlamming waarna sy ’n aantal essays neerpen. Dit lei tot haar biografiese roman “Die laaste noot?”.

Showing the single result