Hierdie boek behandel vier hooftemas:

  • Die toekoms van Afrikaners in ’n uiters onseker land;
  • Die aard van Afrikaans-wees en Afrikaner-wees – verlede, hede en toekoms;
  • Sleutelvoorwaardes vir ’n vooruitstrewende Suid-Afrika;
  • Wat staan ons as Afrikaners te doen om ’n goeie toekoms te help skep?