Die Goue Pylvak

R175.00

‘n Pylvak is die laaste deel van die baan in atletiekterme; die gedeelte wat die wedloop maak of breek, die gedeelte waar die atleet alles uithaal om die wedloop te wen. Hoewel ons lewenswedloop dalk nie altyd so voorspoedig verloop het nie, kry ons in die laaste deel van ons lewe die geleentheid om daarvoor op te maak.
In Die Goue Pylvak gee sewe skrywers elkeen in ’n hoofstuk sy of haar siening weer van hierdie fase van die lewe. Ek hoop hierdie boek inspireer jou ook om gefokus op God die goue pylvak van die lewe te voltooi en die wenstreep te haal met Jesus Christus as die enigste paspoort na ons ewige vaderland by God.

Out of stock

Categories: , ,

Additional information

genre

Nie-fiksie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Goue Pylvak”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui