Sale!

Die Avonture van Lulu Lerulu

R130.00 R10.00

Lulu is ’n sagte hond wat onder harde omstandighede grootgeword het. Na haar geboorte in ’n klein buitekamertjie word sy van eienaar tot eienaar aangegee. In die proses ontmoet sy ’n klomp vreemde kreature en beleef die een avontuur na die ander.
Eindelik vind Lulu ’n goeie huis by Ingie en Jack op die klein groenteplasie, Pampoenkop. Hier kry sy liefde, genoeg kos en speel van ligdag tot saans laat saam met haar nuwe boeties en sussies.
Maar dan gebeur daar iets wat als kan verander…
Van avontuur tot avontuur vind Lulu Lerulu die dapperheid in haarself om te wys hoe ’n groot hart in een hond klop.
Die avonture van Lulu Lerulu is die ideale kinderboek (9+) vir almal wat lief is vir diere, ware dierestories en hope avontuur.

Additional information

genre

Kinder- en jeug

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Avonture van Lulu Lerulu”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui