Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels

R240.00

Kleinboer skuil agter ’n skrywersnaam omdat hy, as Fanie de Villiers, te dikwels die vraag “Is jy die krieketspeler?” moes beantwoord, en om sy romans, waarin die hoofkarakter in-diepte navorsing in bordele doen, geheim te hou van sy vrou. Kleinboer het BSc studeer en toe vir langer as 20 jaar in IT gewerk, maar weens ’n begeerte om nouer met taal om te gaan, hom na die uitgewerswese begeef, waar hy as ’n taalversorger werk. Sy drie romans was Kontrei (bekroon met die Jan Rabie Rapportprys), Werfsonde en Hierdie huis. Met Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels debuteer hy as digter. Sy gedigte bevat huislike toneeltjies (nie altyd vredig nie), bedenklike groenkrui-gedagtes, en geheueflitse na wilder jare. Hy woon in Yeoville, Johannesburg. Hy probeer minder as twee maal oor naweke braai en kry dit soms reg.


 

Description

Kleinboer skuil agter ’n skrywersnaam omdat hy, as Fanie de Villiers, te dikwels die vraag “Is jy die krieketspeler?” moes beantwoord, en om sy romans, waarin die hoofkarakter in-diepte navorsing in bordele doen, geheim te hou van sy vrou. Kleinboer het BSc studier en toe vir langer as 20 jaar in IT gewerk, maar weens ’n begeerte om nouer met taal om te gaan, hom na die uitgewerswese begeef, waar hy as ’n taalversorger werk. Sy drie romans was Kontrei (bekroon met die Jan Rabie Rapportprys), Werfsonde en Hierdie huis. Met Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels debuteer hy as digter. Sy gedigte bevat huislike toneeltjies (nie altyd vredig nie),
bedenklike groenkrui-gedagtes, en geheueflitse na wilder jare. Hy woon in Yeoville, Johannesburg. Hy probeer minder as twee maal oor naweke braai en kry dit soms reg.


 

Please follow and like us:

Additional information

genre

Digbundels

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui