VANDAG SE GISTER VIR MÔRE

R175.00

Description

Die skrywer, Louis Claassens luister van kleins af  na ander se stories en het so begin om sy eie stories te vertel.

Vandag se gister vir môre is ‘n versameling van hierdie stories – skryfstukke en gedigte oor omblikke en gebeure wat hom ten diepste geraak het en nog aanraak.

Kom kuier saam met hom in sy leefwêreld en beleef die stories saam met hom. Louis is ‘n afgetrede tandarts wat beslis nie met ‘n mond vol tande sit nie.

Please follow and like us:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “VANDAG SE GISTER VIR MÔRE”