Als is 'n fokop

R170.00

ALS IS ’N FOKOP

  • Alles is deesdae ’n gemors! Dinge is deurmekaar, donker en onseker. Nou het Covid-19 ook nog ons lewens onherroeplik kom verander. Planne en drome vir die toekoms het gister se gedagtes geword. Ons glimlagte moet agter maskers weggesteek word en sosiale distansiëring laat ons nie net verder van mekaar wegdryf nie, maar ook van onsself.
  • Ná die sukses van Daar is ’n Eiffeltoring in sy boedel, wat ’n topverkoper met vyf oplae was, is Tobi Jooste terug met ’n boek waar hy daardie jakkalsies wat tussen jou en geluk staan, kaalvuis aanpak. “Ons loop met skoon hande, maar wat is die emosionele impak van hierdie tye op ons?”
  • Kan iemand soos ons asseblief nou vir ons en ander soos ons sê dat ons nie alleen is in hierdie verdomde krisis nie!
  • Tobi Jooste omskryf ons tameletjie en lei ons daardeur met ’n deernis eie aan hom.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Als is 'n fokop”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui