Alternatief

(0 customer reviews)

R175.00

Hierdie boek is ‘n verhaal deur Johan Fourie, gebaseer op die harde werklikheid van kanker, dis ‘n bewusmaking van alternatiewe medisyne asook die ontbloting van die negatiewe effekte van chemoterapie teenoor die positiewe alternatiewe medikasie.

Reviews

  1. Renier du Toit

    “Alternatief” deur Johan Fourie, is ‘n boek wat alle kanker pasiente moet lees, voordat hulle dit oorweeg om giftige chemoterapie te ondergaan! Prof Willem Serfontein, het ons opgelei, dat chemoterapie net suksesvol is in 3 gevalle, nl:
    Testikulere kanker
    Limfoom, en
    Childhood Leukemie. Die ander tipe kankers reageer nie goed op chemoterapie nie.
    And when you do get cancer and resort to one of the standard approaches of treatment, that being chemotherapy; the ‘success’ rate you can expect is just over 2% ! (Journal of Clinical Oncology). Volgens Dr Little het Alternatiewe Mediese behandeling van kanker, 90% sukses syfer!
    Kanker tumore is net ‘n simptoom van die probleem. Alternatiewe Mediese Praktisyns, soek die oorsaak van die probleem en behandel dit dan dienooreenkomstig met veilige metodes soos vas, dieet, voedselaanvullings, elektromagnetiese terapie, naturopatie ens. Renier du Toit, afgetrede naturopatiese dokter/kliniese sielkundige.

Add a review

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui