Additional information
genre | Nie-fiksie, Outobiografieë |
---|
Aanlyn Boekwinkel
R275.00 R100.00
Coach Loffie – Wenke vir wenners is ’n alles-in-een-handleiding vir alle aspirant- en gevestigde afrigters, sportlui en ander sportliefhebbers. Hierin deel Loffie sy ervaring as afrigter en mens, en gee waardevolle wenke oor al die fasette van die spel.
Hy fokus op genot en veiligheid binne die sportstrukture, en rugsteun sy benadering met waardevolle bydraes deur ’n biokinetikus, spesialis in noodgeneeskunde, fisioterapeut, sportgeneeskundige, dieetkundige, sportsielkundige, tegniese spesialis en sportagent. So word elke jong sportman en -vrou toegerus met lewensvaardighede vir die kompeterende voordeel – op en weg van die veld.
Topspelers wat onder Loffie se bekwame hande deurgeloop het, sluit in: Willie le Roux, Bryan Habana, Pierre Spies, Chiliboy Ralepelle, André Pretorius, Bismarck du Plessis, Ashwin Willemse, Ruan Pienaar, Frans Steyn, Lawrence Sephaka, Wikus van Heerden, Cornal Hendricks, Gcobani Bobo, Conrad Jantjes, Jaco Pretorius, Joe van Niekerk, Jano Vermaak, Jorrie Muller, Heinke van der Merwe en Jaque Fourie.
Reviews
There are no reviews yet.